solemsolar logo

KWOTASIE VERSOEK
Solemsolar
solemsolar water tank

Water Sekuriteit

Solem Solar voorsien en installeer watertenks en drukpompe sodat eindomme watervoorsiening tydens watertoevoer onderbrekings kan geniet.


‘n Tipiese stelsel bestaan uit:

  • ‘n 2000 liter water tenk
  • ‘n .37 kW drukpomp
  • Installasie en aansluiting by die watertoevoer van die perseel

So ‘n stelsel sal in die omgewing van R10 000.00 kos. (terme en voorwaardes geld)


Die installasie vereis geen operasionele inset of die oop en toemaak van krane tydens oorskakeling nie en konstante watersirkulasie verhoed dat waterkwaliteit nie bederf word tydens die staantyd in die tenk nie. Sonkragpompe, boorgatpompe en watersuiweringfilters kan ook verskaf en geïnstalleer word. Die stelsel is geskik om geïntegreerd met ‘n sonkrag stelsel gebruik te word.


Kry SolemSolar™ vir jou huis vandag.