Doelgemaakte
Sonkragstelsel
- SolemSolar™ is in staat om die hele spektrum van groot tot klein sonkrag stelsels te ontwerp en te installeer. ‘n Stelsel kan daarom aangepas word om presies die klant se behoeftes te bevredig.
- Gesels gerus met een van die tegniese adviseurs om te verseker dat jou behoefte effektief aangespreek word.
- Die bedieningsarea van SolemSolar™ is tans tot Gauteng en omliggende gebiede beperk.
- As deel van SolemSolar™ se diens aan klante, word die elektriese verbruiksprofiel bepaal. Sodoende kan die mees geskikte stelsel aanbeveel word.
- SolemSolar™ gebruik die dienste van gekwalifiseerde ingenieurs.