Solemsolar

Klop die Eskom krisis

Beurtkrag Oplossings

Om beurtkrag te oorbrug is nie in wese ‘n sonkrag uitdaging nie. Dit is eerder ‘n energie bergings probleem.


SolemSolar™ can supply a very effective system driven by a 2400 watt hour lithium ion battery at an installed price of R 22 000. This will be sufficient for a number of lights, appliances like TV or computer and charging cellular phones etc. during the load shedding period. (T’s & C’s apply)


Dit is geskik vir krag veskaffing vir meeste van n gemiddelde woning se toebehore soos ligte, TV en rekenaar, asook die laai van selfone en tablette tydens beurtkrag. So ‘n stelsel kan verseker dat normale aktiwiteite soos die werk op rekenaar en kinders se huiswerk nie deur beurtkrag nadelig beïnvloed word nie, sonder om ‘n raserige en duur kragopwekker aan te skakel.


Kleiner en groter pasgemaakte stelsels is ook beskikbaar.

Kry SolemSolar™ vir jou huis vandag.