SolemSolar™ is betrokke by die ontwerp en installering van sonenergie stelsels met ‘n unieke water verhittingstelsel.
Neem kennis dat die besigheid tans slegs in die groter Gauteng operasioneel is.